Bert Convy

Bert Convy
Geboortenaam Bernard Whalen Convy
Geboorte (1933-07-23)23 Julie 1933
Saint Louis, Missouri, Verenigde State
Sterfte 15 Julie 1991 (op 57)
Brentwood, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1958-90
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bert Convy (23 Julie 1933 – 15 Julie 1991) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hero at Large (1980), The Cannonball Run (1981), en Weekend Warriors (1986), en in die televisiereeks The Snoop Sisters (1972).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search